EPISODE · Nov 26, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 26 November 2025
from RSG Landbou · host RSG
Wat maak mieliekuilvoer uniek in terme van melkbeesvoeding? Pieter Brönn van Feedtek beantwoord vrae hieroor. Die suiwelbedryf het die afgelope dekade heelwat verander. Die groot dryfkrag is verbruikers wat nou meer bewus is van waar hulle kos vandaan kom. Internasionale markte stel ook hoë standaarde. Ons praat met Tania Blignaut van die Suiwelstandaard-agentskap oor die volhoubaarheid van die suiwelbedryf.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 26 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.