EPISODE · Oct 26, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 26 Oktober 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die Nasionale Vleisbees-presteerderstoekennings wat jaarliks deur die Landbounavorsingsraad aangebied word, vind op 23 November virtueel plaas. Dr. Ben Greyling verduidelik wat die doel hiervan is, en hy brei ook uit oor die sewe kategorieë waaraan produsente kan deelneem. Ons hoor wat Pieter de Jager van Albertinia te sê gehad het nadat hy Vrydagaand aangewys is as die 2023 Graan SA Graanprodusent van die Jaar. Daar is soos altyd nuus oor die weer en vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 26 Oktober 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.