EPISODE · Sep 26, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 26 September 2023
from RSG Landbou · host RSG
Daar is verskeie lusern-variëteite, en soos enige ander gewas, word dit ook volgens die spesifikasies van die omgewing aangeplant. Neill van der Merwe van die saadmaatskappy, Barenbrug, gee raad oor lusernseleksie vir optimale opbrengs. Ons het by Nampo Kaap met Dennis van der Merwe van Kubota gesels. Hy stap ‘n lang pad met die meganisasiebedryf in Suid-Afrika, en is al 33 jaar by Nampo betrokke. Ons vra hom uit oor hoe landbou-uitstallings oor die jare verander het, die risiko’s by die aankoop van werktuie en of dit ‘n goeie tyd is om nou aan te koop.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 26 September 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.