EPISODE · Sep 26, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 26 September 2024
from RSG Landbou · host RSG
Boere benodig ‘n sistemiese oplossing wanneer daar oor herlewingslandbou gepraat word. Elzandi Oosthuizen van Bayer verduidelik dat hulle eerder boere moet help om meer te produseer, minder te gebruik en die natuur te herstel. Sy was een van die sprekers by Bayer Crop Science se Innovasie-beraad. Ons het ook by die geleentheid met Corné Louw van Graan SA gesels oor die waarde van biotegnologie vir die graanprodusent. Skaaphonddemonstrasies en -kompetisies was ‘n groot trekpleister by Nampo Kaap, en ons gesels met die SA Skaaphondvereniging en ‘n deelnemer van Witsand. Ons hoor ons wat het Johan van den Berg oor die weer te sê. Chris Dersken gesels vleispryse.
NOW PLAYING
RSG Landbou 26 September 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 19, 2026 ·79m
Jul 19, 2026 ·23m
Jul 17, 2026 ·12m
Jul 17, 2026 ·50m
Jul 17, 2026 ·49m
Jul 17, 2026 ·4m