RSG Landbou 26 September 2025 episode artwork

EPISODE · Sep 26, 2025 · 23 MIN

RSG Landbou 26 September 2025

from RSG Landbou · host RSG

Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika sê die Sitrus Sekondêr-program skep 'n geleentheid vir leerders om 'n reeds erkende plantproduksie-kwalifikasie op hoërskool te behaal. Dit word deur die Sitrusakademie – 'n filiaal van die Sitruskwekersvereniging – aangebied. Daar word ook nou ‘n gratis kursus aangebied vir voornemende landbouvoorligters in die sitrusbedryf. Dr. Böhmer Skool leer praktiese lewensvaardighede aan leerders met intellektuele gestremdhede. Hulle het hulle landbouprogram met slegs 100 hoenders begin. Vandag het hulle 340 henne en 'n skoolvoedingsprogram wat deur eierproduksie gedryf word. Santa Ferreira van Nutrifeeds deel hulle merkwaardige storie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 26, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 26 September 2025

0:00 23:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on September 26, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!