EPISODE · Aug 27, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 27 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die derde Overberg Herkouerdag wat by die Roodebloem-proefplaas naby Caledon aangebied is, is deur meer as 350 mense bygewoon. Die bestuurder van die proefplaas, Francois du Toit, gee terugvoer. Stefan Erasmus, ‘n merino-boer van Middelburg in die Oos-Kaap, beantwoord die vraag of intensiewe lamstelsels nog winsgewend is. Ons hoor wat dr. Liezel Wasserman, ‘n veearts van Clocolan, sê oor die beheer van dieresiektes in Suid-Afrika. Die wolseisoen het verlede week geopen, en Heinrich Victor vertel wat by die veilings gebeur het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 27 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.