EPISODE · Dec 27, 2023 · 22 MIN
RSG Landbou 27 Desember 2023
from RSG Landbou · host RSG
Pieter de Jager van Albertinia is in Oktober vanjaar aangewys as Graan SA se Graanprodusent van die Jaar. Ons luister weer wat hy te sê gehad tydens die toekennings-geleentheid en vind ook meer uit oor sy boerdery. Fairy circles is ‘n ongewone natuurverskynsel. Hierdie sirkels kom in sommige woestyne voor en ons luister na ‘n gesprek met JW Hurter van die Universiteit van Pretoria wat in Junie vanjaar met ons oor sy navorsing gesels het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 27 Desember 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.