EPISODE · Dec 27, 2025 · 11 MIN
RSG Landbou 27 Desember 2025
from RSG Landbou · host RSG
Gillian Arendse, die hoof van kommunikasie en belangegroepe by die Nasionale Navorsingstigting, het ‘n doktorsgraad in eksperimentele kernfisika. Hy is jare lank al betrokke by opvoeding. As geliefde mentor het hy male sonder tal die onbaatsugtiheid van opkomende landbouers gesien, ook tydens ’n onlangse klimaatsveranderingsimposium vir die jeug wat deur die Wes-Kaapse Departement van Landbou aangebied is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 27 Desember 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.