EPISODE · Feb 27, 2024 · 21 MIN
RSG Landbou 27 Februarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Konsortium Merino het op 14 Februarie hulle 100ste produksieveiling aangebied, waar 500 ramme onder die hamer gekom het. Jakkie Nel wat by meer as 80 van die veilings as afslaer opgetree het, gesels oor die gehalte van die diere en die suksesse van die konsortium. Chris du Plessis van Indian Ocean Export Company praat oor rooivleisuitvoere. Heinrich Victor is oudergewoonte op sy pos met die weeklikse wolmarkverslag.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 27 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.