EPISODE · Feb 27, 2025 · 25 MIN
RSG Landbou 27 Februarie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Tienie du Plessis is nie net ‘n Dohne Merino-skaapboer van Steynburg nie. Hy is ook bekend vir sy skaapskeervernuf. Hy is sedert 2009 by skaapskeer betrokke, en tans het hy as skeerkontrakteur, ses spanne in die veld. Hy vertel van sy liefde vir dié bedryf en hulle T24-veldtog waar hy in Februarie 2024, 363 merino-ooie binne nege ure afgeskeer het. Johan van den Berg is terug met landbou-weernuus, en Chris Derksen het die week se vleisprysverslag.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 27 Februarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.