EPISODE · Jul 27, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 27 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
‘n Gemengde rantsoen word verskaf aan diere wat totaal afhanklik is van voeding, en dus geen toegang tot addisionele voerbronne het nie. Dis ‘n wetenskaplike formule en kan ‘n impak op produsente se winsgewindheid hê. Alheit du Toit van Feedtek gee raad. Pot, Pan en Deksel is op ‘n sloertoer deur die land. Dis drie Merino-ramme van Konsortium Merino’s, en trotse eienaar Gawie van Heerden vertel waarom hulle dié toer onderneem. Johan van den Berg het nuus oor die weer.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 27 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.