EPISODE · May 27, 2025 · 21 MIN
RSG Landbou 27 Mei 2025
from RSG Landbou · host RSG
Inskrywings het geopen vir die eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap, wat plaaslike vervaardigers die geleentheid bied om hulle beste gepreserveerde groente- en vrugteprodukte ten toon te stel. Jakob Volmoer van Ouplaas by Ceres is die produksiebestuurder op dié appel-en peerplaas. Hy het onlangs die aandag getrek toe hy ses medaljes by die SA Atletiek-kampioenskappe ingeryg het. Hy vertel sy storie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 27 Mei 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.