EPISODE · Nov 27, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 27 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die 2023 Voermol Beesboer van die Jaar is onlangs aangewys. Ons hoor hoe Jason Caroll van die bekende Boschendal-plaas, sy swart-Angus-kudde bestuur. Die belang van teelgeskiktheidstoetse as 'n siftingsmetode om die risiko van die gebruik van bulle en ramme met lae vrugbaarheidseienskappe te verminder, kan nie onderskat word nie. Prof. Dietmar Holm van die Universiteit van Pretoria brei hieroor uit.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 27 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.