EPISODE · Sep 27, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 27 September 2023
from RSG Landbou · host RSG
Een van die hoofoorsake van verliese by kuilvoer is die blootstelling aan lug. Jaco Faasen van Nutribase verduidelik wat gebeur met kuilvoer tydens blootstelling, en dat daar 'n oplossing is. Rooivleis het drie jaar gelede voedselinflasie gedryf. Nou is dit groente. Absa Agribesigheid het tydens Nampo Kaap hul sesmaandelikse Absa Agri Trends bekendgemaak, en dr. Marlene Louw brei uit oor die faktore wat die landbouprentjie in Suid-Afrika beïnvloed. Ons maandelikse internasionale landbounuus met Izak Hofmeyr kom ook aan die beurt.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 27 September 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.