RSG Landbou 28 Augustus 2023 episode artwork

EPISODE · Aug 28, 2023 · 24 MIN

RSG Landbou 28 Augustus 2023

from RSG Landbou · host RSG

Waterregte- en lisensies is tans 'n warm onderwerp in die landbou. Boere wil weet watter waterregte op hulle plase geregistreer is, vir watter aktiwiteite daar aansoek gedoen moet word, en hoe lank ‘n waterlisensie-aansoek neem. Ons het aan Pieter van der Merwe, ‘n omgewingskonsultant, se deur gaan klop vir die antwoorde. Dis brandseisoen in die somerreënvalgebiede. Medewerker Izak Hofmeyr het by Bernard Habig van die Oos-Vrystaatse Brandbestrydingsvereniging gaan uitvind wat die rol van die vereniging is, en wat die brandwet stipuleer.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 28, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 28 Augustus 2023

0:00 24:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on August 28, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!