EPISODE · Aug 28, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 28 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die nasionale veiling van die Brahman-beestelersgenootskap van Suid-Afrika vind eersdaags by die Afridome in Parys plaas. Agri Wes-Kaap het sy jaarkongres op Goudini aangebied. Jannie Strydom vertel wat daar gebeur het, en ons hoor ook van die Wes-Kaapse Minister van Landbou, dr. Ivan Meyer. Bio is lewe, en sekuriteit beteken ons hou lewe aan die gang. Dís die woorde van die bekende veearts, dok Faffa Malan. Hy was een van die sprekers by die Overberg Herkouersdag.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 28 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.