EPISODE · Dec 28, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 28 Desember 2023
from RSG Landbou · host RSG
Mag roumelk in Suid-Afrika verkoop word en hoe word ongepasturiseerde melk gereguleer? Ons luister weer na die onderhoud wat ons vroeër met Jompie Burger van die Suiwelstandaardagentskap uitgesaai het. Hy beantwoord hierdie en ander vrae oor roumelk en die toetse wat hul laboratorium doen. Nog een van ons wenners in landbou vanjaar was Piet Roux van Prieska. Hy is as die 2023 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur aangewys. Ons kuier by hom op sy plaas, Biega, om uit te vind hoe hy klimaatslim boer.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 28 Desember 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.