RSG Landbou 28 Januarie 2026 episode artwork

EPISODE · Jan 28, 2026 · 21 MIN

RSG Landbou 28 Januarie 2026

from RSG Landbou · host RSG

Weet jy waarom rubberstewels deesdae nie van rubber gemaak word nie? Cois Viljoen van Gumboots 4 Africa praat oor die gebruik van dié stewels in die landboubedryf, en hoe die gewilde gumboot-danse in Suid-Afrika ontstaan het. Ons plaas die fokus op lusernsaadproewe. Ons het tydens ‘n inligtingsdag op Prieska gaan uitvind hoe word hierdie saad getoets om aan verskillende streke in Suid-Afrika se vereistes te voldoen. Bernard Hoepfner van Agrofors is aan die woord. Moet ook nie ons maandelikse internasionale landbounuus misloop nie. Daar is nuus uit onder meer Oostenryk, Nieu-Seeland en Spanje.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 28, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 28 Januarie 2026

0:00 21:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 21 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on January 28, 2026.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!