EPISODE · Mar 28, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 28 Maart 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die verbouing van industriële hennep in Suid-Afrika is nog in sy kinderskoene. Die inkomste per hektaar, rol by grondgesondheid en ‘n ideale wisselbougewas is van die voordele. Dr. André Malan van CO2 Evolve gesels hieroor. Temperature het in sekere gebiede begin daal, en soos Johan van den Berg voorspel het, is die somerreën nie verby nie. Ons hoor wat hy vandeesweek te sê het. Chris Derksen is ook op sy pos met die week se vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 28 Maart 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.