EPISODE · May 28, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 28 Mei 2024
from RSG Landbou · host RSG
Volgens Marina van der Merwe van Potchefstroom is ‘n miniatuur donkie die ideale troeteldier. Ons het tydens Nampo met haar oor die teel, aanhou en voeding van dié donkies gesels. Nutri Feeds se betrokkenheid by die Dr. Bohmerskool op Bloemfontein maak ‘n groot verskil in die lewe van leerders met spesiale behoeftes. Stephan Pietersen van Work Accident Support herinner produsente aan die indien van loonopgawes aan die Vergoedingsfonds. Die sperdatum hiervoor is 30 Junie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 28 Mei 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.