RSG Landbou 28 November 2023 episode artwork

EPISODE · Nov 28, 2023 · 24 MIN

RSG Landbou 28 November 2023

from RSG Landbou · host RSG

Die waarde van suiwel by beengesondheid van bejaardes kom in RSG Landbou onder bespreking. Ons gesels met Christine Leighton van Melk SA hieroor. Indien 'n boer sy plaas aan iemand anders as sy vrou nalaat, maar hy haar lewenslange verblyfreg op die plaas wil verseker, dan word daar gewoonlik 'n vruggebruikklousule in die testament ingeskryf. Dit maak egter die deur oop vir ‘n hele paar uitdagings. Een daarvan is dat dit wetlik as 'n persoonlike serwituut beskou word en serwitute moet geregistreer word. Ons vind meer hieroor uit.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 28, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 28 November 2023

0:00 24:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on November 28, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!