RSG Landbou 28 September 2023 episode artwork

EPISODE · Sep 28, 2023 · 23 MIN

RSG Landbou 28 September 2023

from RSG Landbou · host RSG

Die grootste beperkende faktor vir produksiedoeltreffendheid in skaapboerdery is mortaliteit onder pasgebore lammers. Ons hoor by Alheit du Toit van Feedtek wat die oorsaak is, en hoe om die probleem aan te pak. Verbruikers is reeds gewaarsku oor die ernstige tekorte aan hoendervleis en eiers wat in die komende maande weens voëlgriep verwag word. Ons hoor by Chris Schutte van Astral Foods wat die stand van sake is. Ons kyk saam met Frans de Klerk na markte, die rand, die witmielieprys en vooruitsigte van Amerikaanse rentekoerse. Daar is soos altyd nuus oor die weer en vleispryse.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 28, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 28 September 2023

0:00 23:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on September 28, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!