EPISODE · Apr 29, 2023 · 13 MIN
RSG Landbou 29 April 2023
from RSG Landbou · host RSG
Lize Erasmus sê sy is ‘n professionele student. Sy het vanjaar met haar doktorsgraad begin aan die Universiteit van Pretoria. Veekunde, spesifiek veewelsyn, is haar veld van belangstelling. Wanneer die liefde vir musiek en diere paaie kruis, sorg dit vir 'n unieke landboustorie. Tsjaikofski vir koeie, of Mendelsohn ter wille van melkproduksie? Lize wil vasstel of stresvlakke by diere verlaag kan word met behulp van musiek, terwyl melkproduksie verhoog word.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 29 April 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.