EPISODE · Apr 29, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 29 April 2024
from RSG Landbou · host RSG
Rhizobium, ‘n bakterie wat in plantselle voorkom, verseker dat daar aan die plant se stikstofbehoeftes voldoen word. Stephan Downy van AECI Plant Health gesels oor die gebruik en bestuur van rhizobium by peulgewasse soos sojabone. Tobias Doyer van Graan SA praat oor die plaaslike graanbedryf, die impak van die swakker graanseisoen op die verbruiker, en hy gee raad aan produsente oor belangrike besluitneming.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 29 April 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.