EPISODE · Aug 29, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 29 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die welsyn van melkkalwers is gereeld in die kollig, maar wat is die redes hiervoor, en hoe hanteer die bedryf hierdie persepsies? Dr. Mark Chimes van Melk SA beantwoord hierdie vrae. CASE IH reis tans landswyd om boere bekend te stel aan hulle hoogs gesofistikeerde spuittegnoglogie, wat ‘n produsent heelwat koste kan spaar. Daar is oudergwoonte landbou-weernuus met Johan van den Berg, en nuus oor vleispryse met Chris Derksen.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 29 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.