EPISODE · Aug 29, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 29 Augustus 2025
from RSG Landbou · host RSG
Tydens die skaapskeerkampioenskap by vanjaar se Swartlandskou kan jy kom luister na Tienie du Plessis. Hy is Suid-Afrika se eie skaapskeerkoning en houer van nasionale én internasionale rekords. Die uittredende hoof van Historic Wines of the Cape, Hein Koegelenberg, bring hulde aan vroue in landbou. Die Overberg Renosterveld Trust het saamgespan met die World Land Trust en die Mapula Trust om 270 hektaar bedreigde renosterveld te koop. Die ware bewaringswins hier is dat hierdie nuut verworwe grond 'n belangrike vesting vir die bedreigde witkruisvleivalk is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 29 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.