EPISODE · Jan 29, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 29 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die venstertydperk vir vrugte-uitvoere raak minder, maar infrakstruktuur en logistieke probleme by die Kaapstad-hawe, bly ‘n uitdaging. Wolfe Braude van Agbiz gesels oor die verliese wat reeds gely is, die gevolg van vertragings asook die gesprekke tussen die regering, Agbiz en lede van Fruit South Africa om ‘n oplossing vir dié uitdagings te vind. Daar is soos altyd ook veilingsnuus, soos Wayside Brahmane se veiling op 10 Februarie naby Francistown in Botswana.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 29 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.