EPISODE · Jan 29, 2026 · 24 MIN
RSG Landbou 29 Januarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet die gewildheid van die kersiepruim neem deesdae toe, hoofsaaklik as gevolg van ‘n maklike eetervaring. Michael Oosthuizen van International Plant Solutions praat oor die oorsprong van dié vrug, en hy vertel hoe die plaaslike produksie daarvan lyk. Talle graanprodusente in die somerreëngebiede hou hulle duime vas vir nog reën. Chris Derksen is oudergewoonte op sy pos met die week se vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 29 Januarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.