EPISODE · Jul 29, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 29 Julie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Aartappels SA het sy nasionale kongres in Kaapstad aangebied met die tema, 2050 is nou. Volgens Willie Jacobs het dié bedryf nog nie sy potensiaal bereik nie, en ons hoor hoe hulle dit wel kan bereik. Nampo Kaap 2024 is onlangs aan die media bekendgestel, en Henk Aggenbach het met ons oor die uniekheid van dié skou gesels. Laurence Allem van Mielieboere Bonsmaras vertel wat by hulle produksieveiling op 8 Augustus in Viljoenskroon aangebied word.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 29 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.