EPISODE · Jul 29, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 29 Julie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Hoe kan individuele voeromsetmeters boere help om beter bestuurs- en teelbesluite te neem? Dr. Fanie Steyn van Ramsem en Schalk de Villiers van Datamars Africa beantwoord vrae oor dié tegnologie. Stompie Olivier, die eienaar van die Boran-bul wat onlangs vir R1 miljoen verkoop is, gesels met ons. Nominasies is steeds oop vir die 2025 Bees-en Skaapboer van die Jaar, wat jaarliks deur Voermol Voere aangebied word. Ons vind meer uit oor die Krip Landboufees wat vroeg in September in die Magaliesburg-omgewing aangebied word.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 29 Julie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.