RSG Landbou 29 Maart 2024 episode artwork

EPISODE · Mar 29, 2024 · 25 MIN

RSG Landbou 29 Maart 2024

from RSG Landbou · host RSG

Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika sê die Sitrus Sekondêr-program skep 'n geleentheid vir leerders om 'n reeds erkende plantproduksie-kwalifikasie op hoërskool te behaal. Dit word deur die Sitrusakademie aangebied. Jacomien de Klerk, die bestuurshoof van die akademie, sê meer as 450 leerders sal na verwagting vanjaar vir die program inskryf. Die opvoedkundige geleentheid word oor twee jaar gefasiliteer, en is gemik op graad 10 en 11-leerders. Het jy geweet Suid-Afrika plant meer Chenin Blanc aan as enige ander plek in die wereld? Ons kyk ook na die uitvoertendense. Cornelius Ooshuizen, hoofbestuurder van Koppert Suid-Afrika, praat oor mikro- en makro-gewasbeskerming.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 29, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 29 Maart 2024

0:00 25:26

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on March 29, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!