EPISODE · Oct 29, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 29 Oktober 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die 2024 Klimaatslim-ambassadeur, Charl Saunderson, het tydens ‘n boeredag op sy plaas verduidelik dat die sukses van sy boerdery in die Kenhardt-omgewing op vier pilare rus. Ons gesels met hom hieroor. Ons het by dié geleentheid ook vir Neels Brits van Zoetis uitgevra oor die voorkoming en behandeling van bloednier en pasteurella. Dr. Robert Tredwell van Embryo Plus vertel van hulle demonstrasie by vanjaar se LRF-Veeskool. Heinrich Victor is soos altyd op sy pos met die jongste wolmarkverslag.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 29 Oktober 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.