EPISODE · Oct 29, 2025 · 20 MIN
RSG Landbou 29 Oktober 2025
from RSG Landbou · host RSG
Sporidesmin-toksisiteit word veroorsaak deur ‘n swam wat hoofsaaklik op raaigras voorkom. Dit affekteer die lewer van melkbeeste. Dr. Anthony Davis lei ‘n navorsingsprojek hieroor vir Melk SA. Hy gesels oor sy benadering tot die projek en wat dit behels. Johan Styger het by vanjaar se Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF) Veeskool ‘n praktiese sessie oor die doeltreffendheid van ‘n koei/kalf-onderneming aangebied.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 29 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.