RSG Landbou 3 April 2024 episode artwork

EPISODE · Apr 3, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 3 April 2024

from RSG Landbou · host RSG

Naspeurbaarheid in die lewendehawebedryf is vir sowel die veeprodusent as verbruiker belangrik. Die data wat oorplaatjies bevat, dra by tot die sukses van naspeurbaarheid, maar produsente het vrae oor die aankoop en gebruik van die oorplaatjies. Ons vra vir Rachelle Cloete van GMP Basic and Leader Products SA om ‘n paar van dié vrae te beantwoord. Die Santa Gertrudis-beestelersgenootskap vier vanjaar hulle 50ste bestaansjaar. Yolanda Venter gesels oor dié ras se oorsprong, en wat hulle vir die verjaarsdag beplan. Die boer is Suid-Afrika se beste bate. Dis was die woorde van Bennie van Zyl van TLU SA by die Sakeliga KragDag op Malmesbury.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 3, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 3 April 2024

0:00 24:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on April 3, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!