Skip to content
RSG Landbou 3 April 2025 episode artwork

Apr 3, 2025 22 min

RSG Landbou 3 April 2025

from RSG Landbou Hosted by RSG

Voëlgriep het die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf in 2024 miljarde rand gekos. Dit het tot meer as 1 300 werksverliese gelei, en pryse laat gestyg. Wat kan gedoen word om die produsent en ander lede van die waardeketting te beskerm teen verdere verliese? Francois Baird van die Fairplay Beweging het die antwoorde. Johan van den Berg kyk soos altyd na die landbou-weervooruitsigte, en Chris Derksen is terug met die week se vleispryse.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou 3 April 2025

0:00 22:05

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 22 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on April 3, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.