RSG Landbou 3 Augustus 2023 episode artwork

EPISODE · Aug 3, 2023 · 24 MIN

RSG Landbou 3 Augustus 2023

from RSG Landbou · host RSG

Die vraag na rooiwyn het in die vroeë 1970’s vinnig toegeneem, en wynmaker Günter Brözel het dié geleentheid raakgesien. Vanjaar is Nederburg Baronne 50 jaar oud. Ons gesels met Emile Joubert oor die geskiedenis van dié wyn. Tydens Aartappels SA se navorsingsimposium op Parys, het dr. Jacques van Zyl van die Wes-Kaapse Departement van Landbou terugvoer gegee oor hulle navorsing oor grondbewerkingspraktyke. Ons hoor wat hy daar te sê gehad het. Laurence Allem van Mielieboere Bonsmaras vertel wat hulle vir hulle 36e produksieveiling op 11 Augustus op Viljoenskroon beplan.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 3, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 3 Augustus 2023

0:00 24:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on August 3, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!