EPISODE · Dec 3, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 3 Desember 2024
from RSG Landbou · host RSG
Alkohol- en dwelmmisbruik in die werksplek, en meer spesiek die graanbergingsektor, was onlangs ‘n onderwerp van bespreking by 'n SHEQ-seminaar wat deur Agbiz Grain in Pretoria aangebied is. Daar is veral op daggagebruik gefokus. Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk praat oor die waarde van ‘n inentingsplan. Die Boran-beesras het die afgelope jaar uitstekende groei getoon, en die telersgenootskap wil graag in 2025 persepsies verander.
NOW PLAYING
RSG Landbou 3 Desember 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 17, 2026 ·12m
Jul 17, 2026 ·50m
Jul 17, 2026 ·49m
Jul 17, 2026 ·4m
Jul 16, 2026 ·26m
Jul 16, 2026 ·13m