EPISODE · Dec 3, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 3 Desember 2025
from RSG Landbou · host RSG
‘n Druiweprodusent van die Hexriviervallei in die Wes-Kaap, Francois Rossouw van Mooigezicht Landgoed, is as die 2025 Toyota SA/Agri SA Jongboer van die jaar aangewys. Ekonoom dr. Roelof Botha was die hoofspreker by die Harrismith Boere-unie se jaarafsluiting. Hy praat met ons oor ekonomiese vooruitsigte. Betroubare toerusting, kundigheid en goeie verhoudings met handelaars is van die faktore wat ‘n rol speel in die sukses van enige boerdery. Timo van der Vyver van Lindsay Afrika brei hieroor uit.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 3 Desember 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.