EPISODE · Feb 3, 2026 · 21 MIN
RSG Landbou 3 Februarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Vinpro sê daar is wynproduserende streke wat vanjaar kleiner oeste sal lewer. Tog sal dit ‘n uitstekende oesjaar wees. Heinrich Victor vertel watter pryse by die laaste wolveiling behaal is. Het jy geweet dis nie net boere in die Noord-Kaap wat met prosopis-bome sukkel nie. Cobus van Coller, ‘n graanprodusent van Viljoenskroon, vertel hoe dié boom ‘n paar jaar gelede by hom beland het, en watter beheermaatreëls in plek is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 3 Februarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.