EPISODE · Jul 3, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 3 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Frans Hagg van Allied Nutrition het raad oor gebrande rumen, of suurpens. Die Karoo Winterwolfees het verlede week op Middelburg in die Karoo plaasgevind. Carin Venter het dit bygewoon, en ons hoor hoe passievol Stefan en Yolandi Erasmus gesels oor die geleentheid wat hulle het om skaapboerdery en die plaaslewe aan die jeug bekend te stel. Duo Simbra bied op 5 Julie hulle veiling op Dewetsdorp aan, en Eugene Marais vertel wat vanjaar op aanbod is. Johan Malan van Simonsig-wyne het die Philipstown-interskou bygewoon, en Koos du Pisanie het meer oor die geskiedenis van dié wynlandgoed gaan uitvind.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 3 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.