EPISODE · Jul 3, 2025 · 25 MIN
RSG Landbou 3 Julie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die middel van die winter is wanneer veeprodusente hulle inentingsplan vir die volgende jaar moet ontwikkel, sê dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk. Hy verduidelik wat so plan behels, en wat die rol van die veearts is. Die SA Sybokhaarkwekersvereniging het onlangs kongres gehou. Ons praat met die voorsitter, Chris Hobson, en Beauty Mokgwamme, wat aan hoof staan van die Sybokhaar Bemagtingtrust. Johan van den Berg is op sy pos met weernuus, en Chris Derksen vertel wat die afgelope week met vleispryse gebeur het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 3 Julie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.