EPISODE · Jun 3, 2024 · 21 MIN
RSG Landbou 3 Junie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Sakkie en Nicky Nell Boerbokboerdery van Brakrivier in die Jansenville-distrik vier in 2025 hulle 100ste bestaansjaar in die bedryf. Ons hoor wat hulle suksesresep is. Daneel Rossouw van Nedbank praat oor die stand en die vooruitsigte vir die plaaslike wynbedryf. Die Sernick Groep bied hulle volgende produksieveiling op 7 Junie aan, en die veiling word aan hulle kuddebestuurder van 30 jaar, Pieter Booysen, opgedra. Hy is onlangs oorlede.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 3 Junie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.