EPISODE · May 3, 2023 · 29 MIN
RSG Landbou 3 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Agribesighede belê miljarde rande in Suid-Afrika. Volgens Francois Strydom van Agbiz kan besighede nie vir ewig aanhou om risiko’s te neem nie, en dat talle besighede aangedui het dat hulle nie meer hulle balansstaat net in Suid-Afrika kan blootstel nie. Stres is ‘n bekende konsep vir mense en diere, maar het jy geweet dat plante ook aan stres kan ly? Kenny Beeton van Nutrico verduidelik wat tot stres by plante ly en hoe dit verminder kan word. Sowat twee maande gelede is ‘n Rooibostee-produsentevereniging gestig om die gemeenskaplike belange van rooibostee-produsente te dien. Ons gesels hieroor met Werner Nieuwoudt.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 3 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.