EPISODE · Oct 3, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 3 Oktober 2023
from RSG Landbou · host RSG
‘n Angoraprodusent van die Willowmore-omgewing, Fred Colborne, het vroeër vanjaar ‘n wêreldrekordprys vir ‘n baal kleinbokkiehaar behaal. Ons gesels met hom, en hoor wat sy ondersteuners van OVK oor dié prestasie sê. ‘n Graanprodusent van Lichtenburg, William Raphoto, is aangewys as Graan SA/ABSA/John Deere Financial Nuwe-era Kommersiële Boer van die Jaar. RSG Landbou het dié geleentheid by Nampo Park bygewoon. Studente wat vanjaar se LRF-Veeskool wil bywoon, moet inskakel om te hoor hoe die organiseerders dit moontlik maak.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 3 Oktober 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.