EPISODE · Oct 3, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 3 Oktober 2024
from RSG Landbou · host RSG
Graan SA se Groei vir Goud Nasionale-opbrengskompetisie het vanjaar weer vir ‘n paar verrassings gesorg. Ons praat met die sonneblom- en koringwenner. Die Suid Afrikaanse Vereniging vir Graan- en Oliesade-handelaars se algemene jaarvergadering het groot belangstelling gelok. Dr. André van der Vyfer verskaf die redes daarvoor, en praat met ons oor in-en uitvoervooruitsigte. Johan van den Berg is soos altyd terug met weervooruitsigte, en Chris Derksen vertel wat hierdie week met vleispryse gebeur het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 3 Oktober 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.