EPISODE · Sep 3, 2024 · 21 MIN
RSG Landbou 3 September 2024
from RSG Landbou · host RSG
Beesbrusellose, of aansteeklike misgeboorte, word deur bakterieë veroorsaak. Dié veesiekte is endemies tot Suid-Afrika, en word deur die staat beheer. Dr. Marinette Bothma van MSD Dieregesondheid praat oor die siektetekens en voorkoming. Tydens vanjaar se Agri Wes-Kaap-kongres is lede van die SAPD en ander rolspelers vereer vir hulle bydrae tot die bekamping van misdaad. Johan Pretorius van die Mpumalanga/Gauteng Beefmasterklub vertel van hulle veiling op 11 September by The Bull Ring naby Davel.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 3 September 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.