RSG Landbou 3 September 2025
from RSG Landbou Hosted by RSG
Daar is ‘n algemene opvatting dat herkouers groot hoeveelhede kweekhuisgasse produseer, wat bydra tot klimaatsverandering. Wat is die feite? Prof. Michiel Scholtz van die Landbounavorsingsraad beantwoord ‘n paar vrae hieroor, en vertel wat boere kan doen om kweekhuisgasse te verminder. Ons praat ook oor spilpunte, en vind uit hoe produsente meer volhoubaar met dié tegnologie kan boer.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Landbou?
This episode is 23 minutes long.
When was this RSG Landbou episode published?
This episode was published on September 3, 2025.
Can I download this RSG Landbou episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.