EPISODE · Aug 30, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 30 Augustus 2023
from RSG Landbou · host RSG
Voermol se gewilde Boer van die Jaar-kompetisie het vanjaar hervat. Ons hoor by dr. Josef van Wyngaard waarom dié kompetisie vir bees- en skaapboere aangebied word. Agbiz Grain bied eersdaags hulle simposium aan. Daar is verskeie onderwerpe wat bespreek sal word, en ons gesels met van die fasiliteerders. Kuilvoermaak kom ook onder bespreking. Hierdie keer verduidelik Richardt Venter van AgSci Unlimited waarom tydsberekening so krities is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 30 Augustus 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.