EPISODE · Dec 30, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 30 Desember 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die 2024 Klimaatslim-ambassadeur, Charl Saunderson, het in Oktober tydens ‘n boeredag op sy plaas verduidelik dat die sukses van sy boerdery in die Kenhardt-omgewing op vier pilare rus. Ons luister weer na die gesprek wat ons met hom gehad het. Red Meat Industry Services het op 1 November die eerste fase van die naspeurbaarheidsplatform bekendgestel. Dit skop af met die identifikasie van produksie-eenhede in al die dele van die rooivleiswaardeketting.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 30 Desember 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.