RSG Landbou 30 Desember 2025 episode artwork

EPISODE · Dec 30, 2025 · 24 MIN

RSG Landbou 30 Desember 2025

from RSG Landbou · host RSG

Vanjaar se wenner in Graan SA se Graanprodusent van die Jaar-kompetisie, is Hansie Viljoen van Leeudoringstad. Ons luister weer na die onderhoud wat ons met hom gevoer het oor sy diverse boerdery, wat bestaan uit verskeie gewasse en drie soorte beesrasse. Het jy geweet die olieboom-onkruid hou ‘n groot bedreiging vir landbou in? Die saad is gehard en beland dikwels tydens die stroopproses in graan, waarna die graan dan as besoedel geklassifiseer word. Prof. Charlie Reinhardt brei hieroor uit.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 30, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 30 Desember 2025

0:00 24:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on December 30, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!